Getroud Met Rugby

Getroud Met Rugby

@GMRkykNET

Followers2.3K
Following293

Ons wil weer die beste wees! is die nuwe kreet van die Styders. Seisoen 4 begin weer op kykNET die 17e Julie.

Johannesburg
Joined on April 23, 2012
Statistics

We looked inside some of the tweets by @GMRkykNET and here's what we found interesting.

Inside 100 Tweets

Time between tweets:
a day
Average replies
1
Average retweets
0
Average likes
1
Tweets with photos
0 / 100
Tweets with videos
0 / 100
Tweets with links
0 / 100

Rankings (sorted by number of followers)

29. in country South Africa and category Broadcast Show

71. in country South Africa and category Entertainment

Die wenner van ons algehele deurlopende kompetisie is Ansia Theunissen Joles! Baie geluk!!

Hanna Grobler, Kiki in Getroud met Rugby, vertel in vanaand se episode van Maatband wat haar geheime is vir 'n... http://t.co/3rSIZ993

Fluit fluit, ons storie is uit! Baie baie dankie vir almal se ondersteuning in hierdie seisoen! Sonder julle is... http://t.co/yh3rzWof

Hanna Grobler, wat die rol van Kiki vertolk, en haar kêrel, Bok van Blerk, neem deel aan die eerste episode van... http://t.co/PMosOHM3

Hoe oulik was dit nie toe Raka gevra het om hom te vergewe nie! En toe Adam vir Schalk vra of hy met Mieke kan... http://t.co/2vJyDFZS

Hier's 'n insetsel van gisteraand se episode. Is jy bly oor wat met Letitia gebeur het? http://t.co/RMlPbS51

Die meisies van "Getroud met Rugby" http://t.co/Yhgj2v6s

Ek hoop julle sit al gereed voor die kassie!! In vanaand se episode... Wat is Schalk se 1ste, 2de en 3de... http://t.co/Sj8ZgkoV

Die wenners van Ep 12 se kompetisie was Zelna van Tonder, Johan De Villiers en Christo Venter! Baie geluk!... http://t.co/JzsTX8Ct

STRYDERSDAG!!!!! Moenie vanaand ons laaste episode van seisoen 4 misloop nie!! Aksie askie aksie!!! Wat dink jy gaan gebeur??

Hierdie fliek lyk of dit sommer jou voete onder jou gaan uitslaan!! Dit begin vandag draai!! Moet dit nie mis... http://t.co/pq872yv4

Getroud se Adam pryk op die voorblad van Huisgenoot hierdie week! http://t.co/VdyuoIwO

Dit is uiteindelik NAWEEK!!! O Ja! Se hierdie saam met my... VRYDAAAAAG!!!

Way is jou mening?? Sal jy ook jou aanstaande dwing om op een knie te gaan? Soos Mieke vir Adam?

Getroud met Rugby: 2 Oktober 2012 (Deel 2)| Kyknet http://t.co/qr3Zek4O

Getroud met Rugby: 2 Oktober 2012 (Deel 1)| Kyknet http://t.co/uMONkxiU

Ek brand om te hoor wat jy gedink het van gisteraand se episode!!?? Wat was vir jou die beste deel! Ek het self... http://t.co/Q5hNj7IC

In vanaand se episode... Volgens Pottie, wat is die verskil tussen 'n man en 'n vrou se kop? Stuur jou antwoord,... http://t.co/cm11osts

Next Page